Mental Abuse, Se gat?

Jy lieg,jy lieg,jy lieg!!!! Jy is mal man. Jy het al weer een van jou episodes. Jy is siniel. Jy is so behep met jouself. Jy manipuleer. Jy is 'n slegte ma!!! Jy alienate jou kind!!! ....Hmmm wat noem jy 'n man wat sulke goed vir jou se oor en oor vir die afgelope 6 jaar. Maar net nog 'n abusive case. Hoekom stop die vrou dit nie, hoekom kom sy nie uit die verhouding nie, hoe voel jy jammer vir so vrou sy laat dit dan toe.
Die voken doos is niks van my nie behalwe die slapgat pa van my kind. Mans wat baklei vir hulle regte en advantage vat van die ma's waar is my regte??? Hmmm jy dink omdat die wet in jou kant is jy kan maak soos jy lis het. En dan nou nog boonop jou girlfriend wat dink sys MAry Poppens heeltemal te outspoken vir jou skoene. Jy wil 'n ma wees maar het nog nooit van jou eie gedra nie. Jy wil vir my kind se om vir jou ma te se en disregad haar ma heeltemal. Hoekom gaan rook jy nie 'n zol nie en gan vlieg in jou hmmm in dit is mos wat 'n ma doen raak gereeld gerook of hoe nie. Ek het die memo heel duidelik verloor as dit is wat 'n ma doen. Dan wil jy jou stuk ook in kry en se wat jy wil plaas jy op jou plek bly ... en wat is jou so genaamde plek ... my kind se slapgat pa se nuwe girlfriend jy is nuut op die toneel maar wil advokaat,sielkundige,ma en vrou speel oh hoe kan ek vergeet social worker...Moeder natuur werk op die mees onvoorspelbare maniere hier kom 'n storm hier kom tornados en geskiedenis van moeder natuur wat jou in jou moer in gaan weg sweef. Sweef.

Comments

Popular posts from this blog

Steve jy is my hero

Mama VS Sperm donor

Net nog 'n dag