Net nog 'n dag
So nog n bland dag wat voorle . Blah blah blah dis hoe dit voel ek kyk rondon my en ek sien die 20 something vrou maar sy lyk soos 'n 16 jarige met net 'n vreeslike vuilbek. Ek kyk voor my en ek sien die dame met die kort skouer lengte hare met 'n score energy drink lang haar en ek dink vader wat se struweling het jy dame met jou selfbeeld haar bene is so upnormaal lank haar knee pas my by my bene waar dit begin en even ek word gesien as 'n lang vrou en dan regs voor van my is hierdie oorgewig vroumens wat my remind aan 'n groot wolly ball wat by 'n aftraand aangaan sy confuse mense as sy haar mond oop maak dis 'n geval van vroumense hoe bright is jy dan vertel jy ons almal vroeg op 'n oggend hoe jou toddler haar poe vir die tweede keer die week aan julle tv afgesmeer het...ek meen seriously wie in hulle right mind wil nou sulke shit hoor en picture uh uh.En ek hoor 'n gepraat oor en weer met mekaar oor subjects waaroor skool kids sal praat en oh shit.....skielik kom hierdie vreeslike reuk hieroor die asshole vuilgat hier langs my het vrot gepoep en die reuk slaan my amper van die stoel af en dis hoe my dag begin ek is skoon van my storie af ek het net gedink moet niks se nie gaan rook 'n sigarette en kom terug....Phh hier begin die 9 en 'n half lang ure van trorture en hoe het jou dag begin...
Comments
Post a Comment