Steve jy is my hero
So Steve vanoggend wat ek by die werk kom gaan ek op facebook en ek sien die challange. Gisteraand lees ek die berigte oor jou want ek het gewonder waaroor gons die mense so oor jou wel kruisig jou is die regte woord. Ek stem saam met meeste van wat jy se, maar ek sal beslis nie se apartheid moet terug kom nie ek het nie groot geword in daardie tyd nie maar dit wat ek al gelees het, dit wat ek gehoor het klink wreed, maar daar was beslis orde en beter waardes mense het beslis beter geleef ons was veiliger. Ek dink inelkgeval die die ander lande sal ooit toelaat dat Suid Afrika terug gaan na apartheid nie ek dink hulle sal onmiddelik enige besigheid met ons land staak. Trump sal dit nie toelaat nie wel dis wat ek dink. Dankie dat jy opstaan vir ons Steve dankie dat jy uitspraak maak van wat ons almal net te bang is om te uiter. Ek smash beslis my dish vanaand net om te wys watse hero ek dink jy is. Steve jy is mos nie rasisties nie jy praat net die waarheid wat ons almal sien gebeur en sonder om enige iets te sugar cote. Ek bid vir jou Steve en ek bid saam jou vir ons land vir die Afrikaners en vir ons kinder. #insupportofstevehofmeyer
Comments
Post a Comment